n Vreemdeling by n familiebegrafnis keer Kristie se lewe onderstebo. Haar daaglikse take by die argiteksfirma beleef ook n wending: Erik is n moeilike klint en ook die onweerstaanbare tipe. Toe Kristie se werklikheid ineenstort, vlug sy na Phuket in Thailand. Maar die eiland bring nie vir haar die gemoedsrus waarop sy gehoop het nie. Terwyl sy van haar omgekeerde wreld probeer sin maak, begin een van die laaste bastions in haar lewe wankel.
Reviews
There are no reviews yet.