Doringrosie het n nuwe ponie genaamd Prins, maar dis harde werk om n troeteldier te h, en Doringrosie is partykeer n bietjie lui. Op n nag hardloop Prins weg en Doringrosie weet nie of hy gaan terugkom nie. Met hierdie oorpronklike storie oor Doringrosie kan kinders van verantwoordelikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Reviews
There are no reviews yet.