Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewende lywe ontmoet? – Hoe ontsnap hy toe ‘n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor? – En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van ‘n 1 000 jaar gelede na VANDAG? Lees saam aan hierdie wegholrit van n avontuur!
Reviews
There are no reviews yet.