Sale
5-Minute Stories Vir 1 Jariges
Original price was: $9.00.$7.20Current price is: $7.20.
(In Stock)
n Lieflike versameling stories vir 1-jariges. Hierdie oorspronklike stories met die dierbaarste karaktertjies, word eenvoudig en ritmies vertel. Die pragtige illustrasies gee lewe aan die alledaagse gebeure wat in die boek uitgebeeld word. Ontmoet die diere wat vir die rooi bus wag, die beertjies wat beste speelmaals is en die paddatjies wat gaan slaap. Dis die heerlikste leespret vir jou en jou kleuter.
Reviews
There are no reviews yet.