Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop
Sale

Wegkruiper

Original price was: $16.99.Current price is: $13.59.

(In Stock)

SKU: I34490516 Category:

Onheil op Onrus

Iemand speel n grusame speletjie op Onrus. n Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel.

Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet n legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle.

Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het n afgetrede onderwyseres, n bekende dokter, n sukkelende eiendomsagent en n boer gemeen?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wegkruiper”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop