Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop
Sale

Wegkomkans

Original price was: $9.99.Current price is: $7.99.

(In Stock)

SKU: I34488797 Category:

Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na n oord op n tropiese eiland te ontvlug om n slaggie te rus en uit te span. n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoe gesin te verrig.

Maar die Heffl eys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens daarvan hoor nie. Sonsteek, n maagaandoening en giftige goggas dreig om die gesin se vakansie te bederf.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wegkomkans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop